Mobilize 

My mom and my sister’s mother-inlaw use Mobilize and swear that it is the only thing that helps their arthritis, without having to take pain killers. They have tried many other herbal remedies, but HerbaZone Mobilize is the only one that helps. Reneé Patrick

I started with your Mobilize capsules to help the osteoarthritis in my knee, which it has done so well, in fact I shall not be without them from now on. Yvonne Jones

Tannie Miempie is ’n HerbaZone agent al vir baie jare en het my gevra om die getuigskrif namens haar te skryf. Sy het al vir ’n baie lang tyd probleme met haar knie, en sy het Herbaheat aangesmeer om dit te verlig. Maar vandat sy die Mobilize kapsules drink, kan sy regtig die verskil voel. Die Dokters wou al lank terug ’n knie operasie doen, maar met die hulp van HerbaZone se Mobilize kapsules was dit tot dusver nie nodig nie. Sy drink Mobilize en Omega 3&6 saam, en sy sê dat sy definitief ’n verskil kan voel as sy dit nie drink nie. Sy sê dis deel van haar daaglikse roetine om haar Herbazone te drink. Groete, Karen

Ek het ‘n klient vat geval het. Ek het gister die herbaheat en recon vir haar gaan aflaai so 1h30, toe ek terug gegaan om fotos te neem net na 4h30 was haar been al baie beter, dit lyk nog sleg, maar haar been was nie so geswel nie,  en daar was klaar verbettering in die kleur.  

Recon Vet


Our small dog was shot with a pellet gun on 7 January 2008. A bad wound indeed! I started treating his wound with a few drops of HERBAZONE'S TEA TREE ESSENTIAL OIL directly in the wound, applied a tablespoon of RECON VET CREAM, used some gause and bandaged the wound. 

The first three days pus was seeping from the wound frequently; we changed the dressing twice per day. 

The poor dog cringed every time we changed his dressing, but he also knew we wanted to help him. After about a week we only changed the dressing once per day and continued using TEA TREE ESSENTIAL OIL and RECON VET CREAM just as before, with asolute amazing results!

Needless to say: After only two weeks the wound has fully healed and the hair around the wound started growing again! 

Thanks to these wonderful products, Beethoven never paid a visit to a vet and he is now running around as usual; hardly any visible sign of the terrible gunshot wound he had.

Rina van Aswegen
Executive Distributor

 

Before 

After 

Liewe Tannie Daleen,

Ons wil net graag baie dankie sê vir so 'n goeie produk soos HerbaZone Recon Vet. Ons hond Rushke ('n Ierse Terrier) het in Januarie tien klein hondjies gekry en my ma het gesê dat ons die salf aan hul afgesnyde stertjies kon smeer sodat die vliee nie daarop sou sit nie en dat dit dan sommer gou-gou gesond sal word. Dit het sowaar gewerk! 

Daar was nie 'n vlieg naby hulle nie!Nou gebruik ons sommer die salf vir die 'Mamma en Pappa' honde ook - op hulle ore en onder hulle sterte!

Groete
Martin (10) en Altin (9) van Tonder
 

Dear Daleen

I thought these photos might be of interest. My horse cut her leg very badly on a wire fence whilst we were away for a few days. By the time we found her she was totally lame,the wound was infected with screw worm and her whole limb was hot and swollen. It was impossible to stitch the wound because of the infection so we gave her a course of penicillin, injected with ivermectin to kill the screw worm and applied reconstruction cream daily and bandaged it.

Fairly soon the infection cleared and the swelling went down and the very deep wound began to heal. It did take 2 months to heal completely but I was very impressed with how well the reconstruction cream worked.

Debbie Ford

 

After 

Before 

Eye Makeup Remover


Ek doen deeltyds modelwerk en daarmee gepaard gaan gewoonlik baie swaar grimering, veral ooggrimering tydens modelkompetisies en fotosessies. Ek het al verskeie produkte beproef, sommige wat ek gratis ontvang het om te toets,  maar niks kom by HerbaZone se Eye Makeup Remover nie. Moenie dat die naam misleidend wees nie, want jy kan dit sommer vir jou hele gesig gebruik. 

Dit verwyder van die swaarste oogomlyner tot en met die rooiste lipstiffie. Soms tussen fotosessies moet ek van lipstiffie kleur verander en dan is daar net een produk wat werk en dit is Eye Makeup Remover! Dit is sowaar 'n treffer uit die HerbaZone gesigsreeks.

Groete Natashia

 

Cranberry Capsules


Beste Ursula,

Graag rig ek hierdie skrywe as 'n woord van dank, maar ook om as inspirasie vir andere te dien. Ek is in 2004 met Blaaskanker gediagnoseer. Desember 2004 is my blaas verwyder en ek het 'n neoblaas ontvang. Vir die eerste drie maande van 2005 was ek verskeie kere terug in die hospitaal en teater, agv die 'abnormale' reaksie van die urine in die nuwe blaas, het dit verdikkings gevorm en nie eens 'n kateter kon gebruik word om dit op te los of verlig nie. 

Vir 'n jaar het dit so sukkelend voort gegaan, met antibiotika, medikasie en moedeloosheid. In Maart 2006 het ek (sonder enige kennis of ondervinding van kruie-produkte, maar op aandrang van my vrou, Alta) begin om Cranberry kapsules te gebruik. Soms tot drie soggens en drie saans, in akute gevalle, maar gou was dit beperk tot twee 'n dag. Die gebruik het ek later aangepas soos benodig. Tans is dit nie eens meer nodig om  dit daagliks te gebruik nie en is dit vir my wonderlik en natuurlik met groot dankbaarheid teenoor ons Skepper, dat ek kan sê daar nog geen probleme weer was nie. 


Baie dankie vir CRANBERRY wat ek glo 'n verskil gemaak het! Hou vol met n puik produk!

Groete
Martin van Tonder

 

Tea Tree Oil & Reconstruction Cream


Christelle van Heerden van Jan Kempdorp het haar hand met 'n warm casserole uit die oond gebrand, en agv elke dag se skottelgoed was, is die Reconstruction Cream natuurlik afgewas. Die wond het smetterig geraak, sy het dit oop gemaak en suiwer tea-tree olie opgesit - drie maal per dag en binne twee dae was die ergste rooi en seer oor. Sy het steeds Reconstruction Cream ook gebruik.  Na 'n week kon jy feitlik nie meer die wond sien nie.

Groete Alta

 

Reconstruction Cream


Susan du Preez van Hennopspark het haarself in 'n frats-ongeluk met haar strykyster gebrand. Sy het onmiddelik Reconstruction Cream begin gebruik, en na tien dae kon 'n mens nie eens sien watter arm gebrand het nie. 

Groete Alta

 

HerbaHeat


Liewe Coreli,

Nadat jy 'n voorbeeld van die HerbaHeat gegee het en vertel het hoe dit jou gehelp het om vinnig van 'n hooikoorsaanval te herstel, het ek dit dadelik onthou toe ek 'n migraine aanval gekry het. 'n Bietjie skepties, en uit radeloosheid, het ek die pakkie oopgeskeur en oor die hele area waar dit gepyn het, aangesmeer. 

Nadat ek dit die tweede keer aangesmeer het, het die pyn sodanig bedaar dat ek aan die slaap geraak het. Ek het weer wakker geword van pyn, die laaste bietjie in die pakkie aangesmeer, en geen pyn daarna weer ervaar nie. Dit was in die aand en ek het geen ander medikasie of pynpille byderhand gehad nie.  Die HerbaHeat het sowaar met die migraine klaargespeel. Ek kon dit nie glo nie, maar is baie bly ek het HerbaHeat ontdek.

Mariana Eksteen

 
Make a Free Website with Yola.